Genesis 37:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die handelaars by hulle verbykom, trek die broers vir Josef op uit die put. Daarna verkoop hulle hom vir twintig stukke silwer. Die Ismaelitiese handelaars het hom saamgeneem Egipte toe.

Genesis 37

Genesis 37:26-29