Genesis 37:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kom ons verkoop Josef aan daardie Ismaelitiese handelaars. Ons moenie vir sy dood verantwoordelik wees nie. Per slot van rekening is hy ons broer!” Sy broers het saamgestem.

Genesis 37

Genesis 37:21-35