Toe sê die man: “Los my nou, die dag begin al breek.”Uitasem sê Jakob: “Ek sal jou net laat gaan as jy my seën.”