Genesis 32:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die man sien dat hy hom nie kom onderkry nie het hy Jakob op sy heup geslaan sodat dit uit die potjie spring.

Genesis 32

Genesis 32:23-32