Genesis 31:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Twintig jaar lank was ek by Pa en al die tyd het ek u skape en bokke opgepas sodat hulle gereeld gelam het. In al die jare het ek nie één van u ramme vir my gevat om te eet nie.

Genesis 31

Genesis 31:30-41