Genesis 31:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Pa het alles wat ek besit, deursoek. Nou, wys my wat het Pa gekry wat aan u behoort! Sit dit hier voor ons familie neer sodat almal dit kan sien. Laat hulle dan besluit wie is reg!

Genesis 31

Genesis 31:32-44