Genesis 31:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gedurende die nag het God egter in ’n droom aan Laban die Arameër verskyn en vir hom gesê: “Pas op wat jy vir Jakob sê!”

Genesis 31

Genesis 31:18-26