Genesis 31:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ’n klomp manne van sy familie bymekaargeroep en Jakob agternagesit. Sewe dae later het hy Jakob-hulle tussen die heuwels van Gilead ingehaal.

Genesis 31

Genesis 31:20-24