Genesis 30:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sit hy die lote wat hy afgestroop het in die waterbakke waar Laban se vee kom drink het. Wanneer die ooie op hitte was en hulle kom drink, is hulle voor die lote gedek.

Genesis 30

Genesis 30:33-43