Genesis 29:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy het nog ’n keer swanger geword en ’n seun in die wêreld gebring. Sy het hom Juda genoem, “want,” het sy gesê, “nou sal ek die Here prys!” Daarna het sy nie meer kinders gehad nie.

Genesis 29

Genesis 29:30-35