Genesis 29:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy het nog ’n keer swanger geword en ’n seun in die wêreld gebring. Sy het hom Levi genoem, “want,” het sy gesê, “my man sal nou sekerlik aan my geheg raak omdat ek nou al vir hom drie seuns gegee het!”

Genesis 29

Genesis 29:27-35