Genesis 27:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Isak antwoord Esau: “Ek het Jakob jou meerdere gemaak en al sy broers sal aan hom onderdanig wees. Ek het hom volop graan en wyn beloof. Wat bly nou nog oor?”

Genesis 27

Genesis 27:33-46