Genesis 27:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Esau sê: “Dis geen wonder sy naam is Jakob nie, want dis nou al die tweede keer dat hy my bedrieg het. Eers het hy my eersgeboortereg gevat en nou het hy my seën gesteel. Ai, het Pa dan nie eers één seën vir my oor nie?”

Genesis 27

Genesis 27:34-38