Genesis 27:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Isak vra: “Hoe is dit dat jy dit so gou kon doen, my seun?” “Omdat die Here, u God, dit oor my pad laat kom het!” antwoord Jakob.

Genesis 27

Genesis 27:12-23