Genesis 27:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jakob antwoord hom: “Ek is Esau, Pa se oudste seun. Ek het gemaak soos Pa gesê het. Kom sit regop en eet van die wildsvleis. Dan kan Pa my seën.”

Genesis 27

Genesis 27:18-27