Genesis 26:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal jou nageslag so ontelbaar maak soos die sterre in die lug. Ek sal die hele land aan hulle gee. Jou nageslag sal die draer wees van seën vir al die nasies op die aarde.

Genesis 26

Genesis 26:1-14