Genesis 26:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bly in hierdie land as ’n uitlander. Ek sal met jou wees en jou seën. Ek sal hierdie hele land aan jou en jou nageslag gee, soos Ek aan jou pa, Abraham, beloof het.

Genesis 26

Genesis 26:1-8