Genesis 24:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Kom saam en bly oor by ons. U is ’n geseënde van die Here. Hoekom sal u hier buitekant die dorp bly staan terwyl ek alreeds vir u slaapplek reggemaak het? Ek het ook plek reg vir u kamele.”

Genesis 24

Genesis 24:23-37