Genesis 24:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die neusring en die armbande gesien wat sy suster dra, en die storie gehoor wat sy vertel het. Daarom hardloop hy haastig na die fontein toe. Die man het nog daar by sy kamele gestaan. Laban sê vir hom:

Genesis 24

Genesis 24:26-38