Genesis 22:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Abraham het toe die plek genoem “Die Here voorsien”. Hierdie naam het sedertdien ’n spreekwoord geword: “Op die berg van die Here sal voorsien word.”

Genesis 22

Genesis 22:13-18