Genesis 22:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Abraham kyk op en sien ’n ram wat met sy horings in ’n bos vassit. Hy neem die ram en offer dit as brandoffer op die altaar in die plek van sy seun.

Genesis 22

Genesis 22:9-23