“Menere,” sê hy, “kom gerus saam na my huis toe. Daar kan u u voete was en my gaste vir die nag wees. Môre-oggend kan u weer vroeg op pad wees.”“Nee, dankie,” antwoord hulle, “ons sal die nag sommer hier op die stadsplein deurbring.”