Genesis 19:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie aand het die twee engele by Sodom aangekom. Lot het juis in die poort van Sodom gesit. Toe hy hulle sien, het hy opgestaan om hulle te ontmoet. Hy het hulle verwelkom en laag voor hulle gebuig.

Genesis 19

Genesis 19:1-8