Genesis 16:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Abram het haar terug geantwoord: “Aangesien sy jou slavin is, maak met haar soos jy wil.” Sarai het haar toe so sleg behandel dat Hagar weggeloop het.

Genesis 16

Genesis 16:4-12