Genesis 16:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê Sarai vir Abram: “Dit is alles jou skuld! Ek het my slavin vir jou gegee om by te slaap. Vandat sy agtergekom het dat sy swanger is, minag sy my. Die Here sal oordeel tussen my en jou!”

Genesis 16

Genesis 16:1-15