Genesis 14:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar het hy in die nag sy manskappe verdeel en die invallers van verskillende kante af aangeval. Kedorlaomer se leër het gevlug, maar Abram het hulle tot by Goba, noord van Damaskus, agtervolg.

Genesis 14

Genesis 14:6-21