Genesis 14:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Abram hoor Lot is as gevangene weggevoer, het hy die weerbare manne in sy huishouding bymekaargeroep. Daar was 318 van hulle, almal in sy huishouding gebore. Hy het Kedorlaomer se leër agternagejaag en hulle by Dan ingehaal.

Genesis 14

Genesis 14:7-24