Genesis 13:16-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

16. Ek gaan vir jou soveel afstammelinge gee dat hulle, net soos die stof op die aarde, nie getel kan word nie.

17. Kom, trek nou kruis en dwars deur die land, want Ek gee dit vir jou.”

18. Daarna het Abram sy kamp verskuif na die groot bome van Mamre, naby Hebron. Daar het hy ’n altaar vir die Here gebou.

Genesis 13