Genesis 13:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Abram sy kamp verskuif na die groot bome van Mamre, naby Hebron. Daar het hy ’n altaar vir die Here gebou.

Genesis 13

Genesis 13:13-18