Galasiërs 5:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Om vry te wees! – dit is waarvoor Christus ons vrygemaak het! Maak seker dat julle vry bly, en moet nie weer onder ’n slawejuk vasgebind word nie.

2. Kyk, ek, Paulus, sê vir julle: As julle julle laat besny, sal Christus niks vir julle beteken nie.

3. Ek sê dit weer: Elkeen wat besny word, is verplig om die hele wet na te kom.

Galasiërs 5