Galasiërs 5:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Om vry te wees! – dit is waarvoor Christus ons vrygemaak het! Maak seker dat julle vry bly, en moet nie weer onder ’n slawejuk vasgebind word nie.

Galasiërs 5

Galasiërs 5:1-7