Galasiërs 4:30-31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

30. Maar wat sê die Skrif? “Jaag die slavin en haar seun weg, want die seun van die vrou wat vry is, mag nie saam met die seun van die slavin erf nie.”

31. Met ander woorde, broers en susters, ons is nie kinders van ’n slavin nie, maar van die vrou wat vry is.

Galasiërs 4