Esra 3:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Reeds vyftien dae voor die Huttefees sou begin, het die priesters al vir die Here brandoffers geoffer. Hulle het dit al gedoen selfs voordat hulle die fondasies vir die Here se tempel begin lê het.

Esra 3

Esra 3:1-10