Esra 3:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ná die fees het hulle voortgegaan om die gereelde brandoffers te bring. Hulle het ook die offers gebring wat met die Nuwemaanfees en ook die ander feeste van die Here saamgaan. Die mense het ook weer vrywillige offers vir die Here gebring.

Esra 3

Esra 3:1-11