Esra 2:69 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elkeen van hulle het soveel gegee as wat hulle kon. Die somtotaal van wat hulle geskenk het, was ongeveer 500 kilogram goud, 3 000 kilogram silwer en 100 kledingstukke vir die priesters.

Esra 2

Esra 2:61-70