Esra 2:68 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle by die tempel van die Here in Jerusalem aankom, het sommige van die familiehoofde vrywillige bydraes gemaak sodat God se tempel op die oorspronklike plek herbou kon word.

Esra 2

Esra 2:58-69