Esra 10:42-44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

42. Sallum, Amarja en Josef.

43. Uit die Nebofamilie: Jeïel, Mattitja, Sabad, Sebina, Jaddai, Joël en Benaja.

44. Al dié mense was met vreemde vroue getroud, en sommige het ook kinders by die vroue gehad.

Esra 10