Esegiël 9:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die man met klere van linne en met die skrywersgereedskap by hom, verslag kom doen: “Ek het die werk voltooi wat U vir my gegee het.”

Esegiël 9

Esegiël 9:7-11