Esegiël 10:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl ek nog kyk, sien ek iets wat lyk soos ’n troon van blou saffier en wat bokant die kristalkoepel verskyn. Dit was bokant die koppe van die gerubs.

Esegiël 10

Esegiël 10:1-3