Esegiël 48:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“’n Addisionele strook grond van dertien en ’n half by twee en ’n half kilometer wat oorbly, is bedoel as gewone stadsgebied, woongebied en weigebied. Die stad moet in dié gebied wees.

Esegiël 48

Esegiël 48:14-21