Esegiël 48:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die gebied word opsy gesit vir gewyde priesters, die nageslag van Sadok. Hulle was gehoorsaam aan My en het nie afgedwaal soos die mense van Israel en die res van die Leviete nie.

Esegiël 48

Esegiël 48:5-15