Esegiël 48:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie gebied is tot beskikking van die priesters, en moet ’n strook wees van dertien en ’n half kilometer lank van oos na wes en vyf kilometer breed van noord na suid. Die heiligdom van die Here is in die middel hiervan.

Esegiël 48

Esegiël 48:9-18