Esegiël 47:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Oral waar hierdie rivier loop, bring dit lewe. Vis sal volop wees, want hierdie water sal die soutwater vars maak. Waar die water ook al vloei, sal alles lewe.

Esegiël 47

Esegiël 47:4-15