Esegiël 47:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vissermanne sal langs die oewers van die Dooie See staan en visvang, van En-Gedi tot by En-Eglajim. Die oewers sal vol nette wees wat in die son drooggemaak word. Allerhande soorte vis sal in die Dooie See wees, net soos in die Middellandse See!

Esegiël 47

Esegiël 47:9-17