Esegiël 44:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“So sê die oppermagtige Here: Geen vreemdelinge, ook nie dié wat tussen die mense van Israel bly, mag in my heiligdom kom as hulle nie besny is en die Here liefhet nie.

Esegiël 44

Esegiël 44:2-11