Esegiël 44:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Leviete wat hulle rug op My gedraai het toe Israel van My weggedwaal het om afgode te aanbid, moet nou die gevolge van hulle ontrouheid dra.

Esegiël 44

Esegiël 44:8-13