Esegiël 44:21-23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

21. Priesters mag nie wyn drink net voor hulle die binneste hof ingaan nie.

22. Hulle moet vroue kies net uit die ongetroude vroue van Israel of uit die weduwees van die priesters. Hulle mag nie met ander weduwees of geskeide vroue trou nie.

23. Hulle moet my volk leer wat die verskil is tussen die heilige en die alledaagse, en hoe om te onderskei tussen wat rein en wat besoedel is.

Esegiël 44