Esegiël 44:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle moet vroue kies net uit die ongetroude vroue van Israel of uit die weduwees van die priesters. Hulle mag nie met ander weduwees of geskeide vroue trou nie.

Esegiël 44

Esegiël 44:21-23