Esegiël 43:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie dag moet vir die Levitiese priesters uit die nageslag van Sadok ’n bul gegee word as ’n sonde-offer. Net hulle mag voor My diens verrig, sê die oppermagtige Here.

Esegiël 43

Esegiël 43:10-27