Esegiël 43:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van die afleivoor af na die onderste vlak toe was die hoogte een meter. Die vlak was ’n half meter wyer as die volgende. Van die onderste na die boonste vlak toe was die hoogte twee meter.

Esegiël 43

Esegiël 43:13-20